Vervoer

Bus Dienste

Jan Krielskool is bevoorreg om ‘n bus vervoer van 22 busse te beman. Die vloot busse is die skool se privaateiendom en word deur die skool besit. Met hierdie vervoersisteem kan talle leerders daagliks na en van die skool vervoer word.

Bus roetes sluit in: