English site    
 
Tuisblad
 
  Waarom Jan Kriel?
  Toelating
  Akademie
  Sport
  Kultuur
  Presteerders
 
  Sielkundiges
  Fisioterapeute
  Arbeidsterapeute
  Spraak-taalterapeute
  Verpleegkundiges
  Sentrum vir alternatiewe assessering en leerondersteuning
  Maatskaplike Werker
  EEG
  Koshuise
  Nasorg
  Busdiens
 
  Dagboek
  Nuus / Artikels
  Ouer-Personeel Vereniging
  Take, Toetse en Eksamenrooster
  Foto-Album
  Kontak Ons
  Beheer en Bestuur
 
                     
    Kontak ons   Koshuis   Busse   Jan Kriel-Instituut   Dagboek
                     
Ouer-Personeel Vereniging »
  »
Funksies
Projekte
   
Funksies
Navrae: Annaline Norman (083 272 2098)
 
Loslit Dag
 
Projekte

Ondersteun Jan Kriel Skool elke keer wanneer jy jou MySchool kaart gebruik.

Wie is MySchool ?

MySchool is Suid-Afrika se mees vooraanstaande skool-ondersteuningsprogram. Maandeliks dra hul meer as R1,5 miljoen aan skole en welsynsorganisasies by.

1. Doen aansoek vir jou MySchool Ondersteunerskaart en nomineer you begunstigde (byvoorbeeld ons skool, Jan Kriel Skool).

2. Gebruik jou kaart by enige van die 2500 besigheidsvennote landswyd en 'n persentasie van die omset word betaal aan die skool of welsynsorganisasie van jou keuse. Daar is geen koste vir jou nie.

3. Gee vir MySchool jou E-pos adres. Dan sal jy ‘n maandelikse Ondersteunerstaat ontvang om te sien hoeveel fondse jy help genereer het.

Gereelde kaartgebruik is die sleutel tot die sukses van die program: Elke transaksie maak 'n verskil! Ondersteuners kan hulle kaarte by ‘n reeks nasionale en plaaslike handelaars gebruik wat deelneem aan die MySchool program (besoek die webwerf vir volledige besonderhede).

Apply Now for MySchool Card

Doen nou aansoek vir jou MySchool kaart
Daar is geen koste vir jou nie! Kry jou kaart en maak n verskil. Of skakel gerus 0860 100 445 om aansoek te doen.
Apply Now for MySchool Card Vind plaaslike besighede waar jy kan koop:
Koop by ondersteuner-besighede en begin fondse genereer vir jou skool.
Kontak MySchool:

Webwerf: www.myschool.co.za
E-pos Kliënte Diens: cs@myschool.co.za
Telefoon: 0860 100 445
Faks: 0866 822 833

 

Ondersteun ook ons Makro-kaart-projek.

Besoek www.casualday.co.za vir verdere besonderhede.