GRONDSLAGFASE
AKADEMIE
Klasse
Die grondslagfase bestaan uit sewe klasse.
Graad R:
Dubbelmedium;
Graad 1:
1 Afrikaans en 1 Engels;
Graad 2:
1 Afrikaans en 1 Engels;
Graad 3:
1 Afrikaans en 1 Engels.
Kurrikulum:
Ons volg die CAPS kurrikulum wat bestaan uit Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde en Lewensvaardigheid.
GRAAD R
Maandae – Vrydae:
07:45 – 13:00
GRAAD 1 en 2
Maandae en Donderdae:
07:45 – 14:30
Dinsdae, Woensdae en Vrydae:
07:45 – 13:00
GRAAD 3
Maandae en Donderdae:
07:45 – 14:30
Dinsdae, Woensdae:
07:45 – 13:45
Vrydae:
07:45 – 13:30
KULTUUR
DAG:
Donderdag
TYD:
13:45 – 14:30
SPORT
DAG: Maandag TYD: 13:45 – 14:30
Die grondslagfase bied die volgende sportsoorte aan:
Kwartaal 1 – 4: Balspele
Kwartaal 1 – 4: Sokker
Kwartaal 1 en 4: Krieket
Kwartaal 2 en 3: Rugby